ALMOND SUPREME

Ons dip van die dag…. Hierdie is ’n lekker strek Almond geur met die al om bekende rooi kleur. Ook beskikbaar in die 50ml ‘Spray” en ook die 100ml Ball dip. Hierdie is een van Loutjie se oorspronklike resepte wat onder die nuwe etiket beskikbaar is. Ons voorstel van 3 dips wat saam met hom werk is RAPTOR, BLACK MAGIC en COLDFRONT.

BANLIC

Ons dip van die dag…. Hierdie is ’n lekker sterk Piesang en Knoffel geur. Piesang en ook Knoffel is altyd ‘n goeie dip om langs enige oewer te gebruik en met Banlic is die 2 geure bymekaar gemeng om dan as ’n enkel dip te gebruik. Dis nie ’n waterige dip nie so jy kan hom met jou vinger lekker op die voer bal smeer nadat jy hom op die voer bal gegooi het. Ons voorstel van 3 dips wat saam met hom werk SPITFIRE, CARAMEL PLUS en GREENCARD.

BLACK MAGIC

Ons dip vir die dag. Hierdie is beslis een van die moet dips in jou kas. Hierdie is een van die oorspronklike dips wat nou al jare op die mark is…en dis onder die nuwe label… Loutjie se resepte bly nog altyd net syne en het dit nog nooit met ander gedeel nie so as jy hierdie produk onder enige ander label koop is dit beslis nie die ware Jakob nie.. werk goed saam HKGK, WHA! en ENERGY PEACH.

BASS +

Ons dip vir die dag. Hierdie is beslis ook een van die moet dips in jou kas. Hierdie is een van die oorspronklike dips wat nou al ’n geruime tyd op die mark is…en dis onder die nuwe label… Hierdie dip gebruik ons vir daardie koue dae as daar ’n koue front is maar werk netso goed enige ander dag. Werk goed saam LOODEWYK, KRISMIS en CARAMEL EXTREME.

CARAMEL PLUS

Caramel Plus is a dip that can be fished with any other Signature Series dip . To fish this alone, Ball and all is also very effective . Very sweet , lots of floro and definatly the most underrated dip in The LL Signature Series . This dip will catch you fish when conditions are tough and plenty of fish when the fishing is good. IF IT WORKS FOR US IT WILL WORK FOR YOU

DKW

Ons dip vir die dag is n sagte heuning dip met baie skop . In my begin jare van my hengel loopbaan was Honey glow op almal se lippe . Vandag se Honey Glow verskil baie van daardie jare sin . DKW het die lig gesien toe ek die regte heuning konsentraat raakloop , dieselfde as toenter jare sin . Dans ,Kerk en Werk is waar die naam vandaan kom en dit beteken dat iemand gewoonlik n paar DKW skoene , Baaitjie of broek gehad het en oral met dit heen gegaan het . Wel met DKW kan jy ook oral heengaan en jy sal vis vang . Gooi hom saam SPITFIRE , GFOX, HOCUS POCUS of Sommer net alleen.

DORINGDRAAD

Ons dip vir die dag is n Caramel duiwelsdrek geursel met baie fluoressien. Dis een van die nuwe geure in die reeks. Hierdie dip sorg vir baie vis . Gebruik hom saam enige vrugte dip soos bv TJOP TJOP ,TUTTIFRUTTI#1 of LOODEWYK. Baie sterk en goed gebalanseer . Hierdie dip gaan vang enige vis . Kombineer met n wurm vir hoekaas in Vaaldam dit werk altyd!

DOUBLE CHOCOLATE

This is a strong white chocolate dip and by far the sweetest on the market. Originally this dip was for the specimen anglers but the bank anglers saw that not only will this catch bigger fish but more fish as well. You can make a dough with this. You can use it alone on the ball but also combine it with HKGK, SPICY CURRY or BLACK MAGIC.

ENERGY PEACH

Nice strong Peach/fruit flavor. This is also one of that must have dips in your box. This is one of Loutjie’s original dips from the start and is now available under the new label and if not under the new label it is not the real deal. You can use it with BEDAZZELD, SPITFIRE and R2K.

G-FOX

Our dip of the day is simply a super effective dip. The main flavor stays a secret but many people use it instead of caramel. You can use it with any other dip, If there is Carp, Muddies or Yellow fish then G-Fox will give you fish. You can use 5 drops in the water to make yourself dough. The G-FOX OOZING float works good in combination with SWEET WHITE DOUGH or on it’s own if the fish is on the bite.

HKGK

Ons dip vir die dag is ’n sterk mielie geur met fluoressien saam gemeng. Daar is nie ’n vis in ons waters wat nie sal gaan vir ’n mielie geur nie. Dis mos soos ons Suid-Afrikaners wat saam ’n braai mieliepap eet…dis net ’n moet…. Hierdie dip kan gebruik word saam SPITFIRE, GARLIC en LODEWYK.

GUNTER

Ons dip vir die dag is nou n anderste dip. Menthol/Garlic geur. Niks soos Gunter op die mark nie . Die geur is amper sleg maar tog lekker , amper stink maar eintlik soet . Gunter vang oral baie vis en is n baie goeie dip vir hoek assies om die groter vis te vang . Van Vaaldam tot in die kaap loop Gunter soos stroop . Werk goed saam LODEWYK, CARAMEL PLUS en BLACK MAGIC.

KRISMIS

Ons dip vir die dag is ‘n baie sterk heuning. Hierdie dip is een van die oorspronklike dips wat nou nog steeds onder die nuwe label beskikbaar is. Mooi donker rooi van kleur met die sterk heuning geur los die visse hom nie maklik uit nie. Jy kan hom enige tyd van die jaar gebruik en werk goed saam die volgende dips COLDFRONT, T-REX en MYSTIC SPICE.

MYSTIC SPICE

Ons dip vir die dag is hierdie helder rooi bunspice dip. Mystic Spice is die soetste en rooiste Bunspice is die wêreld. Oorspronklik gemaak om die Geelvisse weg te hou van jou voer af…. Jy kan ook jou skoon degie in die Mystic Spice dip.. Werk ook baie goed saam TJOP-TJOP, RKO en GRANADILLA TWIST

PAINT

Ons dip vir die dag is weer een van die oorspronklike dips van die begin af en is alom bekend in die visvang wêreld. Baie het al probeer om hom na te maak maar kom maar net nie uit soos hierdie een nie. Spirits dip met sy mooi helder oranjekleur wat jy op jou voer bal moet smeer en los dat hy so dof word. Die smeer is baie belangrik daarom die naam paint. Sodra hy dof raak op jou voer bal kan een van die volgende dips saam hom gebruik… KIANA, TJOP-TJOP en COLDFRONT.

NESKWICK

Ons dip vir die dag is die Yummieste, Pienkste, en lekkerste dippie op die mark . Karpe muddies en selfs kurpers love die geur . Maak n deegie met hom of dip net jou aas daar in . Neskwick is Strawberry met n Twist en hy kombineer met n verskeidenheid van GARLIC dippe asook saam JINX en GRASGOGGA.

PAMPOENSOUS

Ons dip vir die dag is ‘n baie sterk Cinnamon . Orange van kleur en hierdie een vang groter vis . Kombineer met enige vrugte geur . En om vinnige byte te kry sit n bietjie Caramel Extreme by . Ook n goeie hoekaas dip , die karpe staan tou vir die een. Werk ook goed saam MYSTIC SPICE, CARAMEL PLUS en RKO.

Close Menu